Acts 21:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat is dit dan? die skare moet saamkom, want hulle sal hoor dat U gekom het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat nou? Hulle sal beslis te hore kom dat jy nou hier is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat staan ons dan te doen? Dit is dringend nodig dat die menigte bymekaarkom, want hulle sal hoor dat u gekom het. |
| Afrikaans 1983 | “Wat moet ons nou doen? Hulle sal beslis te hore kom dat jy hier is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat staan ons te doen? Hulle sal beslis hoor dat jy hier is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ons weet nou nie wat om te doen nie. Die Jode wat in Christus glo, sal hoor dat jy na Jerusalem gekom het. Dit is seker! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nou sit ons met ’n groot probleem. Almal in die stad sal binnekort weet jy is hier. En dan gaan hulle die lewe vir ons bitter moeilik maak. Ons eie gemeentelede gaan ons ook daarvan beskuldig dat ons vriendelik is met iemand wat ’n dwaalleer verkondig. Maar ons het ’n oplossing vir die probleem. |