Acts 21:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ons 'n skip gevind het wat oorvaar na Fenisië, het ons aan boord gegaan en vertrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het ons ’n skip gekry na Fenisië. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ons het 'n skip gevind wat na Fen¡cië sou oorseil, en daarop gegaan en afgevaar. |
| Afrikaans 1983 | Daar het ons 'n skip gekry wat na Fenisië toe sou vaar, en ons het aan boord gegaan en weggevaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het ons 'n skip gevind wat na Fenisië sou oorvaar, aan boord gegaan en weggevaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In Patara het ons 'n skip gekry wat na die land Fenisië sou seil. Ons het op die skip geklim en weggeseil. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar aangekom, het ons ’n boot gehaal wat ons tot in Fenisië geneem het. |