Acts 21:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volgende dag het Paulus saam met ons ingegaan na Jakobus; en al die oudstes was teenwoordig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volgende dag is Paulus saam met ons na Jakobus toe. Al die ouderlinge was by.
Afrikaans 1933/1953 En op die volgende dag het Paulus saam met ons na Jakobus se huis gegaan, en al die ouderlinge was daar teenwoordig.
Afrikaans 1983 Die volgende dag het ons saam met Paulus na Jakobus toe gegaan. Al die ouderlinge was daar teenwoordig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volgende dag het Paulus saam met ons na Jakobus gegaan. Al die ouderlinge was ook teenwoordig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volgende dag het Paulus saam met ons na Jakobus se huis gegaan. Al die ouderlinge was daar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende dag het ons en Paulus vir Jakobus gaan kuier. Toe ons by sy huis aankom, was die ander leiers van die gemeente ook daar.