Acts 21:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ons in Jerusalem aankom, het die broeders ons met blydskap ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gelowiges in Jerusalem het ons hartlik ontvang. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe ons in Jerusalem aankom, het die broeders ons met blydskap ontvang. |
| Afrikaans 1983 | By ons aankoms in Jerusalem het die broers ons hartlik ontvang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met ons aankoms in Jerusalem het die broers ons hartlik ontvang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe ons in Jerusalem aankom, was die gelowiges daar baie bly om ons te sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In Jerusalem was die gelowiges van die stad bly om ons te sien. |