Acts 21:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná daardie dae het ons ons waens opgetel en opgegaan na Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierna het ons opgepak en Jerusalem toe vertrek.
Afrikaans 1933/1953 En nhierdie dae het ons vir die reis klaargemaak en na Jerusalem opgegaan.
Afrikaans 1983 Na 'n paar dae het ons ons voorbereidings afgehandel en na Jerusalem toe vertrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná hierdie dae het ons gereedgemaak en na Jerusalem opgegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat hierdie tyd verby was, het ons gereedgemaak om na Jerusalem te gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Paar dae later het ons Jerusalem toe vertrek.