Acts 20:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was baie ligte in die bovertrek waar hulle bymekaar was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was taamlik baie lampe in die bovertrek waar ons vergader het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was baie lampe in die bovertrek waar hulle vergader het. |
| Afrikaans 1983 | Daar was heelwat lampe in die bovertrek waar ons bymekaar was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was heelwat lampe in die bovertrek waar ons byeengekom het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons was almal bymekaar in die bo-kamer, en daar het baie lampe in die kamer gebrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was genoeg lampe in die vertrek sodat almal hom duidelik kon sien. |