Acts 20:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle wat voorgegaan het, het vir ons in Troas gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het vooruit gegaan en in Troas vir ons gewag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het vooruitgegaan en in Troas op ons gewag. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het vooruitgegaan en in Troas vir ons gewag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het vooruit gereis en in Troas op ons gewag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party van hulle het eerste gegaan, en hulle het vir ons gewag in die stad Troas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle almal het vooruit gereis en vir ons (dit is nou vir my, Lukas, en ’n paar ander metgeselle) in Troas gaan wag. |