Acts 20:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is veral bedroef oor die woorde wat hy gespreek het, dat hulle sy aangesig nie meer sou sien nie. En hulle het hom na die skip vergesel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was veral hartseer oor sy stelling dat hulle hom nie weer sou sien nie. Toe het hulle hom skip toe gevat. |
| Afrikaans 1933/1953 | veral bedroef oor die woord wat hy gesê het, dat hulle sy aangesig nie meer sou sien nie. En hulle het hom na die skip begelei. |
| Afrikaans 1983 | Hulle was veral hartseer omdat hy gesê het dat hulle hom nie weer sou sien nie. Daarna is hulle saam met hom na die skip toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle was veral bedroef oor die feit dat hy gesê het hulle sal hom nie weer sien nie. Toe het hulle hom na die skip vergesel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle was baie hartseer omdat Paulus gesê het dat hulle hom nie weer sal sien nie. Toe het hulle saam met hom tot by die skip geloop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus tot by sy skip gestap en hom gegroet. |