Acts 20:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het almal hard geween en Paulus se nek omgeval en hom gesoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal het baie gehuil en Paulus omhels en hom gesoen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar het 'n groot geween ontstaan van almal, en hulle het Paulus om die hals geval en hom gesoen, |
| Afrikaans 1983 | Almal het baie gehuil en hom omhels en gesoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Almal het baie gehuil, en Paulus omhels en hom gesoen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het almal baie gehuil en hulle het hulle arms om Paulus gesit en hom gesoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal was baie hartseer. Hulle het geweet dat hulle mekaar nie weer sou sien nie. Met trane in hulle oë het hulle vir oulaas van mekaar afskeid geneem. Die ouderlinge het toe saam met |