Acts 20:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nadat Hy dit gesê het, het Hy neergekniel en saam met hulle almal gebid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Paulus klaar gepraat het, het hy saam met hulle almal gekniel en gebid. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nhierdie woorde het hy neergekniel en met hulle almal saam gebid. |
| Afrikaans 1983 | Nadat Paulus dit gesê het, het hy saam met hulle almal gekniel en gebid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hy dit gesê het, het hy saam met almal gekniel en gebid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Paulus klaar gepraat het, het hy saam met al die ouderlinge gekniel en gebid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na hierdie woorde het Paulus op sy knieë gegaan en saam met die ouderlinge gebid. |