Acts 20:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, julle weet self dat hierdie hande gedien het in my behoeftes, en aan die wat by my was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle weet self dat hierdie twee hande van my voorsien het in my behoeftes en in die behoeftes van dié wat saam met my was. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar julle weet self dat hierdie hande voorsien het in die behoeftes van my en die wat by my was. |
| Afrikaans 1983 | Julle weet self dat ek vir myself en vir die mense wat saam met my was, gesorg het deur met hierdie twee hande van my te werk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle weet self dat ek met hierdie hande van my in my eie behoeftes voorsien het, en ook in dié van hulle saam met my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle weet self dat ek met my eie hande gewerk het om vir myself te sorg en ook vir die mense wat saam met my was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nee, ek het met my eie twee hande gewerk om aan die lewe te bly. So kon ek vir myself en ook vir al my helpers sorg. |