Acts 20:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het niemand se silwer of goud of klere begeer nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het niemand se silwer of goud of klere begeer nie.
Afrikaans 1933/1953 Niemand se silwer of goud of klere het ek begeer nie;
Afrikaans 1983 “Ek het niemand se geld of klere begeer nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Silwer of goud of klere het ek van niemand begeer nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek wou nooit iemand anders se silwer of goud of klere hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God sal ook sorg dat julle elkeen ’n plek kry in die nuwe wêreld wat Hy vir al sy kinders gereedmaak. “Toe ek by julle was, het ek nooit vir julle gesê om my ’n salaris te betaal nie. Ek het ook nie by julle kom geld bedel of ooit geskimp dat ek arm is nie.