Acts 20:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek weet dit, dat na my heengaan wrede wolwe onder julle sal inkom en die kudde nie sal spaar nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Self weet ek dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie spaar nie.
Afrikaans 1933/1953 Want ek weet dit, dat nmy vertrek wrede wolwe onder julle sal inkom en die kudde nie sal spaar nie.
Afrikaans 1983 Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek weet dat wrede wolwe ná my vertrek julle geledere sal binnedring en die kudde nie sal spaar nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet dat daar vals leermeesters na julle toe sal kom wanneer ek weg is. Hulle sal wees soos wrede wolwe wat 'n trop skape doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sodra ek vertrek, sal ’n klomp slegte mense na julle toe kom wat onwaarhede oor Jesus aan julle sal kom vertel. Hulle het net een doel voor oë: om gelowiges deurmekaar te maak met hulle skewe leringe.