Acts 20:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek het nie nagelaat om al die raad van God aan julle te verkondig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 want ek het nie weggeskram daarvan om die volle plan van God aan julle te verkondig nie.
Afrikaans 1933/1953 Want ek het nie nagelaat om aan julle die hele raad van God te verkondig nie.
Afrikaans 1983 want ek het nie nagelaat om die heilsplan van God in sy volle omvang aan julle te verkondig nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want ek het nie daarvan teruggedeins om die volle heilsplan van God aan julle te verkondig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want ek was nie bang nie, ek het vir julle alles van God se plan vertel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het God se hele reddingsplan aan julle meegedeel, elke stukkie daarvan.”