Acts 20:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom neem ek julle vandag om op te teken dat ek rein is van die bloed van alle mense. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom stel ek dit vandag duidelik aan julle dat dit nie my skuld is as enigeen van julle verlore gaan nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom betuig ek aan julle op hierdie dag dat ek rein is van die bloed van almal. |
| Afrikaans 1983 | Daarom verklaar ek vandag dat dit nie my skuld is as enigeen van julle verlore gaan nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom verklaar ek op hierdie dag van vandag aan julle dat ek onskuldig is aan julle almal se bloed; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sê ek nou vir julle, en dit is waar: Dit is nie my skuld as een van julle verlore gaan nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom sê ek vandag reguit vir julle: as iemand van julle nou nog nie in God glo nie, is dit regtig nie my skuld nie. |