Acts 20:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nou, kyk, ek gaan gebonde in die gees na Jerusalem, sonder om te weet wat my daar sal oorkom.
Afrikaans (NLV) 2011 “En nou is ek op pad Jerusalem toe, gebind deur die Gees. Wat dáár met my gaan gebeur, weet ek nie.
Afrikaans 1933/1953 En kyk, ek gaan nou gebind deur die Gees na Jerusalem; en watter dinge my daar sal oorkom, weet ek nie,
Afrikaans 1983 “En nou gaan ek Jerusalem toe, daartoe gedring deur die Gees. Wat dáár met my sal gebeur, weet ek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En kyk, nou gaan ek, gebind deur die Gees, na Jerusalem, sonder om te weet wat daar met my gaan gebeur –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Nou gaan ek na Jerusalem, want die Heilige Gees wil hê ek moet daarnatoe gaan, en ek is gehoorsaam aan die Heilige Gees. Ek weet nie wat in Jerusalem met my sal gebeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Nou moet ek egter ’n nuwe koers inslaan.