Acts 20:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dien die Here met alle nederigheid van gemoed en met baie trane en versoekings wat my oorgekom het deur die leuens van die Jode.
Afrikaans (NLV) 2011 die Here met my hele wese in alle nederigheid gedien het, en dat dit met trane gepaardgegaan het. Dan was daar ook die beproewings wat oor my gekom het vanweë die komplotte van sommige Jode.
Afrikaans 1933/1953 en die Here gedien het met alle nederigheid en baie trane en beproewinge wat oor my gekom het deur die komplotte van die Jode;
Afrikaans 1983 hoe ek die Here in alle nederigheid gedien het te midde van droefheid weens die vervolginge wat ek deur die komplotte van die Jode moes verduur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hoe ek die Here gedien het, in alle nederigheid en met trane, en deur die beproewinge wat oor my gekom het as gevolg van die sameswerings van die Jode.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle weet dat ek die Here gedien het, dat ek baie nederig was, dat ek baie gehuil het en dat ek baie swaar gekry het omdat die Jode geheime planne gemaak het om my dood te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die een plan na die ander uitgedink om van my ontslae te raak. Daaroor was ek baie hartseer. Al was my werk hoe swaar, het ek nogtans aangehou om die goeie nuus oor Jesus bekend te maak. Ek het nooit ’n enkele deeltjie van die evangelie uitgelaat nie.