Acts 20:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van Milete het hy na Efese gestuur en die ouderlinge van die gemeente geroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Paulus het van Milete af ’n boodskap na Efese toe gestuur om die ouderlinge van die gemeente te ontbied. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van Mil,te het hy gestuur na Âfese en die ouderlinge van die gemeente laat roep. |
| Afrikaans 1983 | Van Milete af het Paulus 'n boodskap na Efese toe gestuur om die ouderlinge van die gemeente te laat roep. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit Milete het Paulus 'n boodskap na Efese gestuur en die ouderlinge van die •gemeente ontbied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe ons in die stad Milete was, het Paulus 'n boodskap na die ouderlinge van die gemeente in die stad Efese gestuur. Hy het vir hulle gesê hulle moet na hom toe kom in Milete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe ons in Milete aankom, het Paulus iemand met ’n boodskap na die leiers van die gemeente in Efese gestuur en hulle gevra om hom te kom besoek. Toe hulle daar aankom, het hy vir hulle gesê: |