Acts 20:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die jongman lewendig gebring en was nie 'n bietjie vertroos nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense het die seun lewend huis toe gevat. Dit was vir hulle ’n buitengewoon bemoedigende ervaring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die seun lewendig huis toe weggebring en was uitermate getroos. |
| Afrikaans 1983 | Die mense het toe die seun lewend weggebring huis toe. Hulle was buitengewoon bemoedig deur alles. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die seun lewend huis toe geneem en was uitermate bemoedig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gelowiges het die seun weggeneem, hy het gelewe. Dit wat gebeur het, het die gelowiges baie bemoedig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Eers toe die son begin opkom, is almal huis toe, Eutigus ook. Al die ander gelowiges was baie bly daaroor. |