Acts 19:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe hulle dit hoor, is hulle in die Naam van die Here Jesus gedoop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle dit hoor, het hulle hulle in die Naam van die Here Jesus laat doop. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle dit hoor, is hulle gedoop in die Naam van die Here Jesus. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle dit hoor, het hulle hulle in die Naam van die Here Jesus laat doop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat hulle dit gehoor het, is hulle in die Naam van die Here Jesus gedoop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe hulle dit hoor, is hulle gedoop in die Naam van die Here Jesus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die gelowiges hoor wat Paulus sê, was hulle vuur en vlam om in die Naam van die Here Jesus gedoop te word. Paulus het dit toe ook gedoen. Nadat hy hulle gedoop het, het hy sy hande op hulle gesit terwyl hy vir hulle bid. |