Acts 19:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle enigiets oor ander sake navraag doen, moet dit in 'n wettige vergadering beslis word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En as julle verdere klagtes het, moet die saak op ’n wettige volksvergadering ter tafel gebring word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle nog iets anders verlang, dit sal in die wettige vergadering beslis word. |
| Afrikaans 1983 | En as julle verder wil gaan, moet die saak op 'n wettige volksvergadering behandel word, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle egter iets anders wil hê, dan moet dit op 'n wettige volksvergadering beslis word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as julle ook oor iets anders wil praat, dan moet die volksvergadering daaroor besluit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle meer as dit wil hê, moet ons ’n vergadering van al die inwoners van die stad belê waar ons hierdie saak verder kan uitpraat. So nie, moet ons uitmekaargaan. Want netnou kla die Romeinse owerhede ons aan dat ons vandag ’n oproer begin het. |