Acts 19:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, as Demetrius en die ambagsmanne wat by hom is, 'n saak teen iemand het, is die wet oop, en daar is adjunkte; laat hulle mekaar aantref. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As Demetrius en sy ambagsmanne dus ’n klag teen iemand het — hofsittings word gehou en daar is goewerneurs. Laat hulle mekaar daar gaan aankla. |
| Afrikaans 1933/1953 | As Dem,trius en sy ambagsmanne dan 'n saak teen iemand het, die hofsittings word gehou, en daar is regters: laat hulle mekaar aanklaag. |
| Afrikaans 1983 | Die hofsittings word gehou, en daar is regters. As Demetrius en sy vakmanne 'n klag teen iemand het, laat hulle mekaar daar gaan aankla. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As Demetrius en die ambagsmanne by hom 'n klag teen iemand het – hofsittings word gehou en daar is prokonsuls daarvoor. Laat hulle mekaar daar aankla. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is goewerneurs en die hof is oop. As Demetrius en die ambagsmanne saam met hom iemand wil beskuldig, dan moet hulle hom na die hof vat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Demetrius en sy klompie vakmanne moet maar ’n klag by die hof gaan lê as hulle voel dat iemand hulle te na gekom het. Ons het ’n goeie regstelsel met regters en howe. |