Acts 19:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want julle het hierdie manne hierheen gebring, wat nie kerkrowers of nog lasteraars van julle godin is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle het hierdie mans hierheen gebring, alhoewel hulle nie iets uit ons tempel gesteel of ons godin beledig het nie.
Afrikaans 1933/1953 Want julle het hierdie manne gebring, wat geen tempelrowers is nie en ook nie julle godin laster nie.
Afrikaans 1983 Julle het hierdie mans hierheen gebring alhoewel hulle nie die tempel berowe of ons godin belaster het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want hierdie manne wat julle hierheen gebring het, is nie tempelrowers nie, en belaster ook nie ons godin nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want julle het hierdie mans hiernatoe gebring, maar hulle is nie mense wat dinge uit tempels steel nie én hulle is ook nie mense wat slegte dinge van ons godin sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat die twee mans los wat julle hierheen gesleep het. Hulle het niks uit Artemis se tempel gesteel nie. Hulle het ook geen lelike woord oor haar gesê nie.