Acts 19:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Paulus by die skare ingegaan het, het die dissipels hom nie toegelaat nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Paulus wou saam met die betogers ingaan, maar die gelowiges wou hom nie toelaat nie.
Afrikaans 1933/1953 En toe Paulus onder die volk wou ingaan, het die dissipels hom dit nie toegelaat nie.
Afrikaans 1983 Paulus wou self met die skare gaan praat, maar die gelowiges wou hom dit nie toelaat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Paulus wou tussen die skare ingaan, maar die dissipels het hom nie toegelaat nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Paulus wou na die vergadering van die volk gaan om met die mense te praat, maar die gelowiges het gesê hy mag nie gaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Paulus daarvan hoor, wou hy dadelik met die skare gaan praat, maar die ander Christene het hom gekeer.