Acts 19:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy sê vir hulle: Waartoe is julle dan gedoop? En hulle sê: By die doop van Johannes.
Afrikaans (NLV) 2011 “Met watter doop is julle dan gedoop?” het hy gevra. Hulle het geantwoord: “Met die doop van Johannes.”
Afrikaans 1933/1953 En hy vra hulle: Met watter doop is julle dan gedoop? En hulle antwoord: Met die doop van Johannes.
Afrikaans 1983 “Watter soort doop het julle dan ontvang?” vra hy toe. “Die doop van Johannes,” antwoord hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe vra hy: “Met watter doop is julle dan gedoop?” “Met die doop van Johannes ”, het hulle geantwoord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Paulus vra toe vir hulle: “Met watter doop is julle gedoop?” Hulle het vir Paulus gesê: “Ons is gedoop met die doop van Johannes die Doper.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wie is dit? Ons het nog nooit eens van Hom gehoor nie,” vra hulle verbaas. “Hoe is julle dan gedoop? In wie se naam het dit gebeur?” vra Paulus verbaas. “Met die doop van Johannes die Doper,” antwoord hulle.