Acts 19:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle hierdie woorde hoor, was hulle vol woede en het uitgeroep en gesê: Groot is Diana van die Efesiërs.
Afrikaans (NLV) 2011 By die aanhoor hiervan het hulle woede oorgekook en hulle het begin skreeu: “Groot is Artemis van die Efesiërs!”
Afrikaans 1933/1953 En toe hulle dit hoor, is hulle met woede vervul en het geskreeu en gesê: Groot is die Diana van die Ef,siërs!
Afrikaans 1983 By die aanhoor hiervan het hulle woedend geword en geskreeu: “Groot is Artemis van die Efesiërs!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle dit hoor, het hulle woedend geraak en geskreeu: “Groot is Artemis van die Efesiërs!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die manne dit hoor, het hulle baie kwaad geword en geskree: “Artemis van die Efesiërs is baie belangrik!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die mense hoor wat Demetrius sê, was hulle baie kwaad. Hulle het begin skree: “Artemis is die groot godin van die Efesiërs!” Hulle geskree het die hele stad gou in oproer gehad. Baie mense het by die stad se amfiteater begin saamdrom.