Acts 19:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in dieselfde tyd het daar geen geringe beroering oor daardie pad ontstaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Juis in daardie tyd was daar ’n taamlike groot opskudding oor “Die Pad”.
Afrikaans 1933/1953 En omtrent hierdie tyd het daar geen klein opskudding met betrekking tot die Weg ontstaan nie.
Afrikaans 1983 Juis toe het daar 'n groot opskudding ontstaan oor die leer van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Juis in daardie tyd het daar 'n oproer, van geen geringe omvang nie, oor die Weg ontstaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In daardie tyd was die mense in die stad Efese baie kwaad en ontsteld oor “ Die Pad.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n dag het daar toe in die stad ’n betoging oor Paulus se preke uitgebreek. Dit is veroorsaak deur ’n man met die naam Demetrius.