Acts 19:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het toe twee van die wat hom bedien het, na Macedónië gestuur, Timotheus en Erastus; maar hy het self 'n tyd lank in Asië gebly.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het twee van sy helpers, Timoteus en Erastus, met ’n mandaat Masedonië toe gestuur; self het hy nog ’n tyd lank in die provinsie Asië gebly.
Afrikaans 1933/1953 Daarop stuur hy twee van sy helpers, Timothes en Er stus, na Macedonië, terwyl hy self nog 'n tyd lank in Asië gebly het.
Afrikaans 1983 Hy het twee van sy helpers, Timoteus en Erastus, vooruit gestuur Masedonië toe, maar self nog 'n tyd lank in die provinsie Asië agtergebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het twee van sy helpers, Timoteus en Erastus, na Macedonië gestuur, terwyl hy self nog 'n tyd lank in Asië vertoef het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het toe twee van sy helpers, Timoteus en Erastus, na Masedonië gestuur. Maar Paulus het self nog 'n tyd lank in die provinsie Asië gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Timoteus en Erastus, vooruit na Masedonië gestuur. Hy self het eers nog ’n rukkie in Asië agtergebly.