Acts 19:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het die woord van God kragtig gegroei en die oorhand gekry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het die woord van die Here kragtig gegroei en sterk geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het die woord van die Here met krag gegroei en sterk geword. |
| Afrikaans 1983 | So het die woord van die Here sy krag getoon en al hoe verder versprei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het die woord van die Here kragtig bly groei en steeds sterker geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Omdat hierdie dinge gebeur het, het meer en meer mense die boodskap van die Here gehoor en dit geglo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Woord van die Here het in Efese van krag tot krag gegaan. Al hoe meer mense het geglo. |