Acts 19:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie wat geglo het, het gekom en belydenis afgelê en hulle werke bekend gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie van dié wat gelowig geword het, het hulle aangemeld en al hulle praktyke openlik bely. |
| Afrikaans 1933/1953 | En baie van die wat gelowig geword het, het belydenis kom doen en hulle dade bekend gemaak; |
| Afrikaans 1983 | Baie van die mense wat gelowig geword het, het ook gekom en al hulle towerpraktyke openlik bely en bekend gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baie van diegene wat gelowig geword het, het na vore gekom, belydenis gedoen en hulle praktyke in die openbaar bekend gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie van die mense het gelowiges geword. Hulle het gekom en hulle het bely dat hulle verkeerde dinge gedoen het. Hulle het vir almal vertel wat hulle alles gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Klompie hekse en towenaars het ook tot bekering gekom. Daar voor almal het hulle hulle boeke verbrand waarin al hulle towerformules opgeskryf was. Hierdie boeke was peperduur. |