Acts 19:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was sewe seuns van een Skeva, 'n Jood en owerstes van die priesters, wat dit gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie geesuitdrywers was die sewe seuns van ’n senior Joodse priester, Skeva. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit was sekere sewe seuns van Skeva, 'n Joodse owerpriester, wat dit gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Dit was die sewe seuns van 'n Joodse priesterhoof, Skeva, wat dit gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was Skeva, 'n Joodse leierpriester, se sewe seuns wat dit gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 'n Joodse priesterleier, Skeva. Hy het sewe seuns gehad. Hulle het ook só probeer om die bose geeste uit mense te jaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die sewe seuns van Skeva, ’n belangrike Joodse priester, was so ’n groep. Hulle het allerhande dinge gedoen om mense van duiwels te probeer bevry. Op ’n dag toe hulle in Efese was, het hulle vir ’n bose gees gesê wat in iemand was: “Ons dryf jou uit in die Naam van daardie Jesus van wie Paulus praat.” |