Acts 19:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En God het besondere wonderwerke deur die hande van Paulus gedoen: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het deur Paulus se optrede wonderbaarlike dinge gedoen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En God het buitengewone kragte deur die hande van Paulus gedoen, |
| Afrikaans 1983 | God het deur Paulus wonderbaarlike dinge gedoen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God het deur die hande van Paulus besonder kragtige dade verrig, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het vir Paulus wonderwerke laat doen, en die mense was verbaas daaroor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het Paulus ook in staat gestel om groot wonderwerke te doen. Paulus het oor soveel krag beskik dat siekes slegs van sy klere op hulle kon neersit, dan het hulle op die plek gesond geword. |