Acts 19:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het voortgeduur met die verloop van twee jaar; sodat almal wat in Asië gewoon het, die woord van die Here Jesus gehoor het, Jode sowel as Grieke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het dit vir die volgende twee jaar gegaan sodat almal in die Romeinse provinsie Asië, Jode sowel as Grieke, die boodskap van die Here gehoor het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit het twee jaar lank geduur, sodat al die inwoners van Asië die woord van die Here Jesus gehoor het, Jode sowel as Grieke. |
| Afrikaans 1983 | Dit het twee jaar lank so aangehou, sodat al die inwoners van die provinsie Asië, Jode sowel as Grieke, die woord van die Here gehoor het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het twee jaar lank aangehou, sodat al die inwoners van Asië, Jode en Grieke, die woord van die Here gehoor het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Paulus het dit twee jaar lank gedoen. So het al die mense wat in die provinsie Asië woon, al die Jode en die Grieke, die boodskap oor die Here gehoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende twee jaar het Paulus die skool gebruik om die mense te leer waaroor die evangelie presies gaan. Later het omtrent almal in Asië, Jode en Grieke inkluis, geweet wie die Here Jesus is. |