Acts 18:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die Here in die nag deur 'n gesig met Paulus gespreek: Wees nie bevrees nie, maar spreek en swyg nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Een nag het die Here deur ’n visioen vir Paulus gesê: “Moenie bang wees nie; hou aan met preek en moenie begin stilbly nie,
Afrikaans 1933/1953 En die Here het deur 'n gesig in die nag aan Paulus gesê: Wees nie bevrees nie, maar spreek en moenie swyg nie;
Afrikaans 1983 Een nag het die Here in 'n gesig vir Paulus gesê: “Moenie bang wees nie; hou aan met preek en moenie stilbly nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het een nag deur 'n visioen vir Paulus gesê: “Moenie bang wees nie, maar hou aan praat en moenie stilbly nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die nag het die Here vir Paulus iets gewys, dit was soos in 'n droom. Die Here het toe vir hom gesê: “Jy moenie bang wees nie. Nee, jy moet aanhou om vir die mense te vertel van My en jy moenie stilbly nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Een nag het die Here aan Paulus verskyn en vir hom gesê: “Moenie vir die mense bang wees nie. Hou aan om met hulle oor My te praat. Jy mag nooit stilbly oor die goeie nuus nie.