Acts 18:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Silas en Timoteus van Masedonië af gekom het, was Paulus in die gees gedruk en het aan die Jode getuig dat Jesus Christus is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat Silas en Timoteus van Masedonië af aangekom het, het Paulus al sy aandag bestee aan die prediking om die Jode daarvan te oortuig dat Jesus die Messias is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Silas en TimotheÂs van Macedonië afgekom het, was Paulus ywerig besig om aan die Jode kragtig te betuig dat Jesus die Christus is. |
| Afrikaans 1983 | Nadat Silas en Timoteus van Masedonië af gekom het, het Paulus al sy tyd bestee aan die prediking om die Jode daarvan te oortuig dat Jesus die Christus is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En toe Silas en Timoteus van Macedonië af daar aangekom het, het Paulus hom op die verkondiging toegespits en teenoor die Jode getuig dat Jesus die Christus is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Paulus en Silas van die provinsie Masedonië gekom het, het Paulus opgehou om tente te maak, hy het elke dag net die boodskap van Jesus vir die mense gebring. Hy het vir die Jode gesê dat dit waar is dat Jesus die Christus is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het Silas en Timoteus uit Masedonië na Korinte gekom. Hulle het Paulus raak- geloop waar hy hard besig was om die Jode te probeer oortuig dat Jesus die Messias is. Die meeste van hulle het Paulus se boodskap verwerp. |