Acts 18:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het elke sabbat in die sinagoge geredeneer en die Jode en die Grieke oorgehaal.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke Sabbatdag het hy in die sinagoge met die mense geredeneer en sowel Jode as Grieke probeer oortuig.
Afrikaans 1933/1953 En hy het elke sabbat in die sinagoge gespreek en Jode sowel as Grieke oortuig.
Afrikaans 1983 Maar elke sabbatdag het hy in die sinagoge met die mense geredeneer en Jode en Grieke probeer oortuig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elke Sabbat het hy in die •sinagoge geredeneer en probeer om Jode sowel as Grieke te oortuig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En Paulus het elke Sabbatdag in die sinagoge met die mense gepraat. Paulus het aangehou om te praat en hy het probeer om die Jode en die Grieke ook te laat glo wat hy glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Paulus het elke sabbat na die sinagoge gegaan. Daar het hy met die Jode, en ook met ’n klompie Grieke wat die Joodse geloof aanvaar het, oor Jesus gaan praat. Party van hulle het toe tot bekering gekom.