Acts 18:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe hulle begeer het dat hy langer by hulle moes vertoef, het hy nie ingestem nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hom gevra om langer te bly, maar hy wou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle versoek dat hy langer by hulle moes vertoef, het hy nie toegestem nie, |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hom gevra om langer te bly, maar hy wou nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alhoewel hulle hom versoek het om langer te bly, het hy nie ingestem nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Jode hom vra om langer daar te bly, wou hy dit nie doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [20-21] “As God wil, kom ek binnekort weer na julle toe,” het hy vir hulle gesê. Hy het daarna met ’n skip uit Efese weggevaar en in Sesarea aangekom. |