Acts 18:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het al die Grieke Sosthenes, die owerste van die sinagoge, geneem en hom voor die regterstoel geslaan. En Gallio het vir niks van daardie dinge omgegee nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die klaers het toe almal vir Sostenes, die hoof van die sinagoge, gegryp en hom net daar voor die regbank aangerand. Gallio het hom egter aan niks hiervan gesteur nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die Grieke het Sosthenes, die hoof van die sinagoge, gegryp en hom voor die regterstoel geslaan; en G llio het hom aan niks van hierdie dinge gesteur nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het toe almal vir Sostenes, die hoof van die sinagoge, gegryp en hom net daar voor die regbank aangerand. Gallio het hom egter niks daaraan gesteur nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het almal vir Sostenes, die leier van die sinagoge, gegryp en hom voor die regbank geslaan. Gallio het hom egter aan niks hiervan gesteur nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle almal het vir Sostenes, die leier van die sinagoge, gegryp en hulle het hom daar voor die hof begin slaan. Maar Gallio was nie bekommerd oor hierdie dinge nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het die mense vir Sostenes, een van die hoofde van die sinagoge, ook na Gallio toe gebring. Daar het hulle hom rondgestamp en allerhande beskuldigings teen hom gemaak. Gallio wou egter nie in hulle godsdienstige geskille inmeng nie. |