Acts 18:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hulle van die regterstoel af weggejaag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die hof toe verdaag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het hulle van die regterstoel weggedryf. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het hy hulle uit die hof uitgejaag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En hy het hulle van die regbank weggejaag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gallio het hulle toe uit die hof gejaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Gallio hulle almal uit sy ampswoning weggejaag. |