Acts 18:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En gesê: Hierdie man oorreed mense om God teen die wet te aanbid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Paulus daarvan aangekla dat hy die mense “probeer oorhaal om God op maniere te vereer wat teen die wet is”.
Afrikaans 1933/1953 en gesê: Hierdie man haal die mense oor om God op onwettige wyse te vereer.
Afrikaans 1983 “Hierdie man,” het hulle gesê, “probeer die mense oorhaal om God op 'n manier te vereer wat in stryd is met ons wet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en gesê: “Hierdie man oorreed die mense om God so te vereer dat dit in stryd met die wet is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Jode het gesê: “Hierdie man, Paulus, probeer hard om vir die mense te leer dat hulle vir God moet dien op 'n manier wat teen die Wette van Moses is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het vir Gallio gaan vertel dat Paulus die inwoners van die stad wysmaak dat hulle in God kan glo sonder dat hulle die voorskrifte in die wet van Moses hoef te gehoorsaam.