Acts 18:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Gallio die adjunk van Achaje was, het die Jode eendragtig teen Paulus in opstand gekom en hom na die regterstoel gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Gallio egter goewerneur van Agaje geword het, het sommige Jode ’n verenigde front teen Paulus gevorm en hom voor die hof gedaag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe G llio goewerneur van Ach je was, het die Jode eenparig teen Paulus opgestaan en hom voor die regterstoel gebring |
| Afrikaans 1983 | Nadat Gallio goewerneur van Agaje geword het, het die Jode egter soos een man teen Paulus in opstand gekom en hom voor die hof gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Gallio die prokonsul van Agaje word, het die Jode egter eenparig teen Paulus opgetree en hom voor die regbank gebring |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Gallio goewerneur van die provinsie Agaje was, het die Jode almal saam besluit om Paulus aan te val en hom na die hof te vat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In daardie tyd is Gallio aangestel as die nuwe goewerneur van die Romeinse provinsie Agaje. Die Jode in Korinte wat nie in Jesus geglo het nie, het toe op ’n dag besluit om Paulus by hom te gaan aankla. |