Acts 18:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het 'n jaar en ses maande daar gebly en die woord van God onder hulle geleer.
Afrikaans (NLV) 2011 Paulus het die stad vir ’n jaar en ses maande lank sy basis gemaak en die mense onderrig in die woord van God.
Afrikaans 1933/1953 En hy het daar gebly 'n jaar en ses maande lank en die woord van God onder hulle geleer.
Afrikaans 1983 Paulus het 'n jaar en ses maande lank daar gebly en die mense onderrig in die woord van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Paulus het 'n jaar en ses maande lank daar gebly en hulle in die woord van God onderrig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Paulus het toe 'n jaar en ses maande lank by die mense van Korinte gebly en hy het vir hulle geleer wat God se boodskap is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Paulus nog vir ’n jaar en ses maande in die stad gebly. Hy het elke kans wat hy gekry het, aangegryp om vir die inwoners van God te vertel. Hy het hulle ook geleer om te doen wat God van hulle verwag.