Acts 18:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek is met jou, en niemand sal jou aanval om jou kwaad aan te doen nie, want Ek het baie mense in hierdie stad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want Ék is by jou. Niemand sal ’n hand op jou lê om iets slegs aan jou te doen nie, want in hierdie stad behoort baie mense aan My.” |
| Afrikaans 1933/1953 | want Ek is met jou, en niemand sal die hand aan jou slaan om jou kwaad aan te doen nie, want Ek het baie mense in hierdie stad. |
| Afrikaans 1983 | want Ek is by jou. Niemand sal jou aanval of jou kwaad aandoen nie, want in hierdie stad behoort baie mense aan My.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is immers met jou en niemand sal 'n vinger op jou lê om jou kwaad aan te doen nie, want in hierdie stad is daar baie mense wat aan My behoort.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want Ek is by jou. Niemand sal jou aanval nie en niemand sal slegte dinge doen aan jou nie, want in hierdie stad is daar baie mense wat aan My behoort.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is by jou. Niemand hier in Korinte sal dit waag om jou te slaan of jou in die tronk te gooi nie. Hier is baie mense wat in My glo.” |