Acts 18:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ná hierdie dinge het Paulus van Atene af weggegaan en in Korinthe gekom;
Afrikaans (NLV) 2011 Paulus het Atene verlaat en Korinte toe gegaan.
Afrikaans 1933/1953 En daarna het Paulus uit Ath,ne vertrek en in Korinthe gekom.
Afrikaans 1983 Hierna het Paulus Atene verlaat en na Korinte toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Paulus Athene verlaat en na Korinthe gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat Paulus in die vergadering van die Areopagus gepraat het, het hy weggegaan uit die stad Atene en hy het in die stad Korinte gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort daarna het Paulus uit Atene vertrek. Die volgende plek op sy reisplan was die stad Korinte.