Acts 17:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die mense en die owerstes van die stad verskrik toe hulle hierdie dinge hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die skare en die stadsowerhede was ontsteld toe hulle dit hoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die skare in opskudding gebring en ook die stadsowerhede wat dit gehoor het. |
| Afrikaans 1983 | Die mense en die stadsbestuur was ontsteld toe hulle dit hoor, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdeur het hulle die skare en die stadsowerhede wat dit gehoor het, ontstel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leiers en baie mense in die stad wat hierdie dinge gehoor het, het bekommerd geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die skare en die leiers van die stad dié aanklagte hoor, was hulle baie kwaad. Hulle het verskriklik met Jason en die ander gelowiges geraas. |