Acts 17:34 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar sekere manne het hom aangehang en geglo: onder wie was Dionisius, die Areopagiet, en 'n vrou met die naam van Damaris, en ander saam met hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Paar persone het egter gelowig geword en by hom aangesluit. Onder hulle was daar Dionisius, ’n lid van die Areopagusraad, en Damaris, ’n vrou, en nog ’n paar saam met hulle.
Afrikaans 1933/1953 Maar sommige manne het by hom aangesluit en gelowig geword, onder wie ook Dion¡sius, die Areopagiet, was, en 'n vrou met die naam van D maris en ander saam met hulle.
Afrikaans 1983 'n Paar mense het egter gelowig geword en by hom aangesluit. Onder hulle was daar Dionisius, 'n lid van die Areopagus, en 'n vrou met die naam Damaris en nog ander saam met hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Paar manne het egter gelowig geword en by hom aangesluit, onder wie Dionisius, 'n lid van die Areopagus, en 'n vrou met die naam Damaris, en nog ander saam met hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar party mense het gedink Paulus is reg en hulle het in Christus begin glo. Dionisius, een van die mans in die vergadering van die Areopagus, en 'n vrou, haar naam was Damaris, en nog ander mense het saam met hulle in Christus begin glo.