Acts 17:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Paulus onder hulle weggegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarmee het Paulus uit hulle midde vertrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En so het Paulus van hulle weggegaan. |
| Afrikaans 1983 | So het Paulus van hulle af weggegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het Paulus uit hulle midde vertrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat dit gebeur het, het Paulus toe weggegaan uit die vergadering van die Areopagus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tog het ’n groepie mense in Jesus begin glo en by Paulus aangesluit. Onder hulle was Dionisius die Areopagiet, asook ’n vrou met die naam Damaris en nog ’n paar ander. |