Acts 17:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En na die tye van hierdie onkunde het God geknipoog; maar nou beveel alle mense oral om hulle te bekeer:
Afrikaans (NLV) 2011 God het wel mense se vroeëre onkunde oorgesien, maar nou roep Hy alle mense oral op om die afgode te los en hulle tot Hom te bekeer.
Afrikaans 1933/1953 God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer,
Afrikaans 1983 “God het die tye van onkunde oorgesien, maar nou roep Hy al die mense oral op om hulle te bekeer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het die tye van onkunde oorgesien, maar nou roep Hy alle mense oral op om hulle te bekeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is waar dat God nie die mense gestraf het in die tyd toe hulle Hom nie geken het nie, maar Hy sê vir al die mense op al die plekke dat hulle nou hulle lewe moet verander en moet lewe soos Hy wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Vir ’n lang tyd het die meeste mense op aarde niks van God af geweet nie. Gelukkig het Hy dit nie teen hulle gehou nie. Maar daardie dae is nou vir goed verby. Nou vertel ek julle die waarheid oor Hom sodat julle en al die ander mense op aarde kan ophou om in sonde te leef.