Acts 17:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want in Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons; soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy nageslag.
Afrikaans (NLV) 2011 Dis tog juis deur Hóm dat ons leef, beweeg en bestaan. Soos party van julle digters ook gesê het: ‘Ons is sy nageslag.’
Afrikaans 1933/1953 want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag.
Afrikaans 1983 want deur Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons. Of soos party van julle digters ook gesê het: ‘Ons stam ook van Hom af.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want deur Hom leef ons, beweeg ons en bestaan ons, soos sommige van julle digters inderdaad gesê het, “ ‘Ons is ook van sy geslag.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Want “ God laat ons lewe, Hy laat ons doen wat ons doen, Hy laat ons aanhou lewe. “Party van julle skrywers het ook gesê: “ Ook ons is sy nageslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Omdat God so baie vir ons omgee, sorg Hy dat ons almal elke dag kan leef en rondbeweeg. Ons bestaan slegs omdat Hy dit so wil. Een van julle digters het dit mooi opgesom toe hy gesê het: