Acts 17:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe gaan Paulus in die middel van die heuwel van Mars staan en sê: Manne van Athene, ek sien dat julle in alles te bygelowig is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus het toe in die middel van die Areopagusraad stelling ingeneem en gesê: “Ateners, ek sien dat julle in alle opsigte nogal regtig godsdienstig is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Paulus gaan toe in die middel van die Areopagus staan en sê: Atheners, ek sien dat julle in elke opsig baie godsdienstig is. |
| Afrikaans 1983 | Paulus het toe in die middel van die Areopagus gaan staan en gesê: “Ateners, ek sien dat julle in alle opsigte baie godsdienstig is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Paulus het toe in die middel van die Areopagus gaan staan en gesê: “Atheners, ek sien dat julle in alle opsigte baie godsdienstig is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Paulus het toe voor die vergadering op die Areopagus gaan staan en hy het gesê: “Mense van Atene, ek sien dat julle aanhou om julle gode te dien saam met alles wat julle in julle lewe doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus het in die middel van die Areopagus gaan staan en met die mense begin praat. |